COPYRIGHT RESERVED ON ALL IMAGES IN SHOP

Display 2f9e8942 032c 4c6d 99e3 5f8ccb57d101

My naam is Rut - Hannelie van Niekerk

Quick Overview

Uit die pen van talentvolle skryfster Hannelie van Niekerk.  Die Boesmanland, in die Noordweste van Suid-Afrika ervaar die ergste droogte in die geskiedenis van die dié streek. Sy het 50 boervroue gevra om oor hulle belewenis te skryf in die boek, My naam is Rut.  Sy deel die opofferings, die hartseer maar ook die hoop van vele Boervroue tydens hierdie uitmergelende droogte in ons geweste. Sy het die pad saam met elke vrou gaan stap en nooi ons na elkeen se binnekamer.

Formaat: Sagteband
Bladsye: 181
 

R180.00


Quantity